
RYNO VELVET SE ENKELSNIT “STERREVAL” BRING DIE HEELAL NADER
Die bekroonde Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, Ryno Velvet, stel met groot opgewondenheid die musiekvideo vir sy enkelsnit “Sterreval” vry, op die 1ste November 2024. “Sterreval”
"NEE BUFFEL" – WG NEL VIER BROEDERSKAP, BAKKIES EN BIER MET ’N EGTE MANNE-NAWEEK
’N LIED VIR DIE STILSTE, MOOISTE OOMBLIKKE VAN DIE LIEFDE – LEO SONSKYN SMELT HARTE MET “SONDAGMIDDAG LIEFDE”
TEVREDE IN DIE KLEIN OOMBLIKKE VAN DIE LEWE
HOKAAI STOPPIE LORRIE , RAY DYLAN MAAK GEREED VIR NOG N “SPIN” OM DIE DANSVLOER
MARI BOSMAN BRING HULDEBLYK AAN AFRIKAANS MET KRAGTIGE NUWE ENKELSNIT "ROEPSTEM"
Juan Boucher keer terug met ’n sielsroerende album en stig sy eie platemaatskappy, Boland Musiek
ARMAND STEENKAMP SE NUWE ENKELSNIT “WOESTE MANNE VAN WORCESTER” VIER VRIENDE, VISVANG EN VREUGDE
HENDRE BAARD SE NUWE LIEDJIE "HET JOU NODIG" ONTBLOOT DIE ROU WAARHEDE VAN WEDERKERIGE LIEFDE
Die bekroonde Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, Ryno Velvet, stel met groot opgewondenheid die musiekvideo vir sy enkelsnit “Sterreval” vry, op die 1ste November 2024. “Sterreval”
Suid-Afrikaanse liedjieskrywer en musikant, Christiaan Baartman, is bekend vir sy diepsinnige en emosioneel gelaaide musiek, maar sy nuutste enkelsnit bring ‘n speelse, tong-in-die-kies wending. Op
ADAM, een van Suid-Afrika se mees geliefde musiekgroepe, is verheug om hul nuwe enkelsnit, “Magic in die meel”, vry te stel. Hierdie treffer gaan vanaf
Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Steyn De Wet, stel sy nuutste enkelsnit, “Potifar se Vrou”, op 25 Oktober 2024 vry op alle digitale platforms.
Die geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaars, Riaan Grobler en Jomari, stel Vrydag, 25 Oktober 2024, hulle jongste enkelsnit, “Moskonfyt”, vry op alle digitale platforms. Hierdie danstreffer is
Die talentvolle Suid-Afrikaanse kunstenaars, Zoé het saam met die bekroonde Zaan Sonnekus kragte gesnoer om hul jongste enkelsnit, “Klein Dorpie Mentaliteit”, vry te stel. Hierdie
Die geliefde Suid-Afrikaanse musiekgroep, VanCoet, stel met groot opwinding hulle nuutste enkelsnit, “Slegte Gewoontes”, op 11 Oktober 2024 op alle digitale platforms vry. Hierdie snit
Die geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, Stephan Visagie, het op 11 Oktober 2024 sy nuutste enkelsnit, “Tyd Om Te Groet,” vrygestel op alle digitale platforms.
Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, JohnJ, het sy jongste enkelsnit, ‘Bosveld Oase’, op 4 Oktober 2024, op alle digitale platforms vrygestel. Dié liedjie, geïnspireer deur die
Die Suid-Afrikaanse rock groep, Millennium, bestaande uit die dinamiese broers Hendré en Morné Baard, het op 27 September 2024 hulle jongste enkelsnit, “Onbeskof”, op alle
Die geliefde Suid-Afrikaanse musiekgroep, Vrede, wat bestaan uit Storm Opperman en François Roux, stel met groot opgewondenheid hul jongste enkelsnit, “Dagbreek”, vry op 20 September
Die Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant WG Nel het op 20 September 2024 sy jongste enkelsnit, “Plaas Toe,” op alle digitale platforms vrygestel. Hierdie unieke liedjie
No more posts