Vonk Musiek

NUUS

TEKEN AAN VIR ONS NUUSBRIEF

Nuusbrief
Argiewe
Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons
Cover for Vonk Musiek
62
Vonk Musiek

Vonk Musiek

Hier Vat Afrikaanse Musiek Vlam! πŸ”₯

Vonk Speellyste: 🎢
https://linktr.ee/vonkspeellyste

12 hours ago
Vonk Musiek

πŸŽ₯ MUSIEKVIDEO VAN DIE WEEK
Mari Bosman - Hanna 🌊

"Maar ek hou nie van Hanna, Hanna nie
Eke is 'n boere nonnatjie
My pa sΓͺ my kind net 'n bok eet slaai
Maar hierdie bokkie boere nooi kan braai" πŸ”₯

Volle musiekvideo nou beskikbaar op Vonk Musiek se YouTube kanaal! πŸ’₯
πŸ‘‰https://youtu.be/F_ijtKrVuec?si=ab8KjQ8MMIeDo0Ce
... See MoreSee Less

3 days ago
Vonk Musiek

πŸŽ‰ Gelukkige Verjaarsdag, Deon Groot! πŸŽ‰

Mag hierdie nuwe jaar vir jou net voorspoed, vreugde en musiekinspirasie bring! Dankie dat jy met jou talent en energie soveel harte aanraak – van dansvloere tot diep gevoelens in woorde en klank. 🎢

Ons wens jou ’n dag vol lag, liefde en mooi herinneringe toe. Mag jy altyd "Dans in Afrikaans" en nooit ophou GROOT droom nie!

Baie geluk met jou spesiale dag! πŸ₯³

#GelukkigeVerjaarsdag #DeonGroot #VonkMusiek
... See MoreSee Less

3 days ago
Vonk Musiek

🎢 "Radio" is hier! πŸŽ™οΈ
Nicholis Louw bring weer daardie kragklank wat net hy kan β€” en nou kan jy dit sien Γ©n hoor. Skakel in vir die splinternuwe musiekvideo van sy nuutste enkelsnit "Radio". πŸ“»πŸ”₯

Nou beskikbaar op Vonk Musiek se YouTube KanaalπŸ‘‰ youtu.be/7jdLlSardVU?si=cx4ofsSC9_JjKEM0

#NicholisLouw #Radio #NuweMusiek #AfrikaanseMusiek #VonkMusiek #nuweafrikaans
... See MoreSee Less

Load more
πŸŽ‰ Gelukkige Verjaarsdag, Deon Groot! πŸŽ‰

Mag hierdie nuwe jaar vir jou net voorspoed, vreugde en musiekinspirasie bring! Dankie dat jy met jou talent en energie soveel harte aanraak – van dansvloere tot diep gevoelens in woorde en klank. 🎢

Ons wens jou ’n dag vol lag, liefde en mooi herinneringe toe. Mag jy altyd "Dans in Afrikaans" en nooit ophou GROOT droom nie!

Baie geluk met jou spesiale dag! πŸ₯³

#GelukkigeVerjaarsdag #DeonGroot #VonkMusiek

πŸŽ‰ Gelukkige Verjaarsdag, Deon Groot! πŸŽ‰

Mag hierdie nuwe jaar vir jou net voorspoed, vreugde en musiekinspirasie bring! Dankie dat jy met jou talent en energie soveel harte aanraak – van dansvloere tot diep gevoelens in woorde en klank. 🎢

Ons wens jou ’n dag vol lag, liefde en mooi herinneringe toe. Mag jy altyd "Dans in Afrikaans" en nooit ophou GROOT droom nie!

Baie geluk met jou spesiale dag! πŸ₯³

#GelukkigeVerjaarsdag #DeonGroot #VonkMusiek
...

4 0
πŸ“» Raai wat’s besig om by Groot FM te gebeur… πŸ‘€

Nicholis Louw daag op met net een missie – om die radio oor te neem! πŸ”₯

Dis alles vir sy splinternuwe musiekvideo β€œRadio”, nou beskikbaar op YouTube! 🎢

Hierdie een gaan jy nie uit jou kop uit kry nie. πŸ”₯
https://youtu.be/7jdLlSardVU?si=jsrWHDEOMF3zo-a4

#NicholisLouw #Radio #GrootFM #Musiekvideo #AfrikaanseMusiek #NuweMusiek #speelditvonkenhard

53 2
Nr. 1 op Apple Music binne 14 ure! πŸ“€πŸ”₯ β€˜Dis Presies Wat Liefde Doen’ het die top plek ingeneem – dankie vir elke luister, deel en al die liefde!

Dis presies wat liefde doen. ❀️

#JuanBoucher #DisPresiesWatLiefdeDoen #Nr1Album #BolandMusiek #VonkMusiek #afrikaansemusiek #nuweafrikaans #applemusic

233 4
Jako Meyer se splinternuwe enkelsnit "Spansport" is vandag beskikbaar op alle platforms – Hy is op die voorblad van Spotify se Diep Afrikaans-speellys!

Baie geluk, Jako! πŸ₯³ En ’n groot dankie aan @spotifyafrica  vir die ondersteuning van plaaslike Afrikaanse musiek. πŸ’š

πŸ‘‰ Luister Hier: https://open.spotify.com/album/2KeFlbRpE1S6C9KQqtgmqe?si=SoOpHWO1SHWqtibEf3vXAg

#JakoMeyer #NuweMusiek #DiepAfrikaans #AfrikaanseMusiek #VonkMusiek #speelditvonkenhard #hiervatafrikaansemusiekvlam

26 0