Vonk Musiek
Hier Vat Afrikaanse Musiek Vlam! 🔥
Vonk Speellyste: 🎶
https://linktr.ee/vonkspeellyste
🌊 500 000 keer gespeel! 🎉
Armand Steenkamp se enkelsnit "Johanna van Saldanha" het amptelik ’n halfmiljoen kyke op YouTube bereik!
Dankie aan elkeen wat saam luister, deel en sing💙
Nou beskikbaar op Vonk Musiek se Youtube kanaal: youtu.be/uz6IaDlBqmQ?si=8zolw-ddtRSlx2mM 🔥
#ArmandSteenkamp #JohannaVanSaldanha #500KViews #AfrikaanseMusiek #VonkMusiek #speelditvonkenhard #hiervatafrikaansemusiekvlam
... See MoreSee Less
- Likes: 31
- Shares: 3
- Comments: 0
0 CommentsComment on Facebook
🎥 MUSIEKVIDEO VAN DIE WEEK
Mari Bosman - Hanna 🌊
"Maar ek hou nie van Hanna, Hanna nie
Eke is 'n boere nonnatjie
My pa sê my kind net 'n bok eet slaai
Maar hierdie bokkie boere nooi kan braai" 🔥
Volle musiekvideo nou beskikbaar op Vonk Musiek se YouTube kanaal! 💥
👉https://youtu.be/F_ijtKrVuec?si=ab8KjQ8MMIeDo0Ce
... See MoreSee Less
0 CommentsComment on Facebook
🎉 Gelukkige Verjaarsdag, Deon Groot! 🎉
Mag hierdie nuwe jaar vir jou net voorspoed, vreugde en musiekinspirasie bring! Dankie dat jy met jou talent en energie soveel harte aanraak – van dansvloere tot diep gevoelens in woorde en klank. 🎶
Ons wens jou ’n dag vol lag, liefde en mooi herinneringe toe. Mag jy altyd "Dans in Afrikaans" en nooit ophou GROOT droom nie!
Baie geluk met jou spesiale dag! 🥳
#GelukkigeVerjaarsdag #DeonGroot #VonkMusiek
... See MoreSee Less

20 CommentsComment on Facebook
Wishing you a day filled with love, laughter and all your favorite things! 🎂
Happy birthday Deon!!! 🎉
Baie geluk
Baie geluk met met DEON GROOT se verjaarsdag vandag
Baie geluk met jou verjaarsdag.
Baie geluk met jou b'day Deon 🩵
Baie geluk met jou verjaarsdag!
🎶 "Radio" is hier! 🎙️
Nicholis Louw bring weer daardie kragklank wat net hy kan — en nou kan jy dit sien én hoor. Skakel in vir die splinternuwe musiekvideo van sy nuutste enkelsnit "Radio". 📻🔥
Nou beskikbaar op Vonk Musiek se YouTube Kanaal👉 youtu.be/7jdLlSardVU?si=cx4ofsSC9_JjKEM0
#NicholisLouw #Radio #NuweMusiek #AfrikaanseMusiek #VonkMusiek #nuweafrikaans
... See MoreSee Less

2 CommentsComment on Facebook
Dit is 'n oulike liedjie EN video. Welgedaan👏👏
Love dit, Nicholis Louw jy mag maar...
👇Nr.1 op Apple Music binne 14 ure!📀🔥
ffm.to/36b0cc3256134669ba8878b93a675542
Het die top plek ingeneem – dankie vir elke luister, deel en al die liefde!
Dis presies wat liefde doen. ❤️
#juanboucher #dispresieswatliefdedoen #nr1album #bolandmusiek #VonkMusiek #afrikaansemusiek #nuweafrikaans #applemusic
... See MoreSee Less

7 CommentsComment on Facebook
Juan hou so aan.Nuwe album rock mal oor dit. Suid was my beste maar noord en bus sy plek gevat. .
Ek is gek maal oor Juan Boucher sé music
Absoluut puik! Ek was lanklaas so beindruk met musiek. 👏🏽👏🏽
Its that good 👌🏻
Al wat ek kan sê is ABSOLUTELY AMAZING jy is so talentvol dankie dat jy jou God's talent met ons deel. Wens jou net die BESTE toe 🎶 🎵
Bliksem jou musiek bly goed 👌🏽
Lizelle Gibson kyk TZ ❤️❤️
🎶 Jou #WeeklikseDosis is hier! 🎧 Volop nuwe treffers om jou week te laat bruis – en vandag is dit ekstra spesiaal, want Hendré Baard se nuutste vrystelling “Het Jou Nodig” is nou beskikbaar! 🚀
Moet dit nie misloop nie — luister gerus, deel dit met jou vriende, en laat die musiek jou dag verryk! 🎵✨
Luister Nou: linktr.ee/vonkspeellyste
#VonkMusiek #HendreBaar #HetJouNodig #NuweMusiek #AfrikaanseMusiek #speelditvonkenhard #WeeklikseDosis
... See MoreSee Less

🎉 Gelukkige Verjaarsdag, Deon Groot! 🎉
Mag hierdie nuwe jaar vir jou net voorspoed, vreugde en musiekinspirasie bring! Dankie dat jy met jou talent en energie soveel harte aanraak – van dansvloere tot diep gevoelens in woorde en klank. 🎶
Ons wens jou ’n dag vol lag, liefde en mooi herinneringe toe. Mag jy altyd "Dans in Afrikaans" en nooit ophou GROOT droom nie!
Baie geluk met jou spesiale dag! 🥳
#GelukkigeVerjaarsdag #DeonGroot #VonkMusiek

🎉 Gelukkige Verjaarsdag, Deon Groot! 🎉
Mag hierdie nuwe jaar vir jou net voorspoed, vreugde en musiekinspirasie bring! Dankie dat jy met jou talent en energie soveel harte aanraak – van dansvloere tot diep gevoelens in woorde en klank. 🎶
Ons wens jou ’n dag vol lag, liefde en mooi herinneringe toe. Mag jy altyd "Dans in Afrikaans" en nooit ophou GROOT droom nie!
Baie geluk met jou spesiale dag! 🥳
#GelukkigeVerjaarsdag #DeonGroot #VonkMusiek
...
📻 Raai wat’s besig om by Groot FM te gebeur… 👀
Nicholis Louw daag op met net een missie – om die radio oor te neem! 🔥
Dis alles vir sy splinternuwe musiekvideo “Radio”, nou beskikbaar op YouTube! 🎶
Hierdie een gaan jy nie uit jou kop uit kry nie. 🔥
https://youtu.be/7jdLlSardVU?si=jsrWHDEOMF3zo-a4
#NicholisLouw #Radio #GrootFM #Musiekvideo #AfrikaanseMusiek #NuweMusiek #speelditvonkenhard

Nr. 1 op Apple Music binne 14 ure! 📀🔥 ‘Dis Presies Wat Liefde Doen’ het die top plek ingeneem – dankie vir elke luister, deel en al die liefde!
Dis presies wat liefde doen. ❤️
#JuanBoucher #DisPresiesWatLiefdeDoen #Nr1Album #BolandMusiek #VonkMusiek #afrikaansemusiek #nuweafrikaans #applemusic

Jako Meyer se splinternuwe enkelsnit "Spansport" is vandag beskikbaar op alle platforms – Hy is op die voorblad van Spotify se Diep Afrikaans-speellys!
Baie geluk, Jako! 🥳 En ’n groot dankie aan @spotifyafrica vir die ondersteuning van plaaslike Afrikaanse musiek. 💚
👉 Luister Hier: https://open.spotify.com/album/2KeFlbRpE1S6C9KQqtgmqe?si=SoOpHWO1SHWqtibEf3vXAg
#JakoMeyer #NuweMusiek #DiepAfrikaans #AfrikaanseMusiek #VonkMusiek #speelditvonkenhard #hiervatafrikaansemusiekvlam