22 April 2021

JUAN BOUCHER -IN SEPTEMBER

Musiek

Met net meer as 28 miljoen views op Youtube is Juan Boucher al lankal nie meer ‘n onbekende naam nie.Hy stel weer ‘n nuwe musiekvideo genoem “In September” vanaf sy nuutste album Gewigloos vry. Dit […]

SHELBY – EK GAAN JOU MIS

Musiek

Shelby – Ek Gaan Jou Mis Die nuutste Boksburg rockster, Shelby is reg om die Afrikaanse mark aan te pak met sy nuutste enkelsnit EK GAAN JOU MIS. Hierdie sal Shelby se eerste afrikaanse vrystelling […]

MORNÉ – VANDAG

Musiek

Morné vier “Vandag” in debuut-enkelsnit! “’n Mens moet ophou wag en hoop vir ’n beter ‘eendag’ en begin waag en doen. Wees elke dag gelukkig met die klein dingetjies. Daar is nie ’n beter tyd […]

JUAN BOUCHER – GEWIGLOOS

Musiek

JUAN BOUCHER LAAT AFRIKAANSE HARTE WARM KLOP MET NUWE ALBUM, ENKELSNIT EN MUSIEKVIDEO! Na twaalf suksesvolle jare in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, het Juan Boucher beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie bekroonde Vaaldriehoeker, met sy growwe […]

RAY DYLAN – TORRABAAI

Musiek

Ray Dylan – Torrabaai Torrabaai is jou tipiese Ray Dylan-klanke met kitare wat lekker kreun. Die wysie en lirieke voer jou weg na die spontane kultuur van Namibië. In Ray Dylan se RDM STUDIO geskryf, […]

HENNING JOUBERT – KAROOKIND

Musiek

Henning Joubert – Karookind Die nuwe enkelsnit van Henning Joubert, getiteld Karookind, neem ‘n mens na ‘n byna vergete landskap vir sommige met die terugbring van goeie herinneringe. Henning het die lied geskryf in die […]

Musiek

JAN BLOHM – JENNY

Jan Blohm – Jenny   JAN BLOHM SE NUWE ALBUM IS ‘N LIEFDESVERHAAL “Die boodskap is eenvoudig. Ons het nie veel meer nodig as liefde en menslike konneksie nie.” – Jan Blohm   Jan Blohm, […]