Musiek

Die Duo SKEMER het pas hul eerste musiekvideo vir hulle enkelsnit “Sê dit Harder” bekend gestel. Skemer wat bestaan uit man en vrou, Armand en Andrea Espach het in 2019 “Sê dit harder” vrygestel.

“Sê dit harder” is geskryf deur Johan Oberholzer en moedig die luisteraar aan om nie met opgekropte gevoelens te worstel

Die Duo SKEMER het pas hul eerste musiekvideo vir hulle enkelsnit “Sê dit Harder” bekend gestel. Skemer wat bestaan uit man en vrou, Armand en Andrea Espach het in 2019 “Sê dit harder” vrygestel. Read More »