
Musiek
SANGER EN LIEDJIESKRYWER ZOÉ IS VERLIEF EN VERLORE MET HAAR TWEEDE ENKELSNIT.
Daar is geen beter gevoel as om jonk, moedswillig en dol, verlief te wees nie. Dit is die einste tema waaroor Zoé in haar nuwe enkelsnit, ‘’Lief hê’’ skryf. ’’Lief hê gaan oor ‘n meisie […]