
Persverklaring
Kampterrein die Movie
Kampterrein die Movie In hierdie eietydse Suid-Afrikaanse familiekomedie is vakansie-chaos aan die orde van die dag. Wanneer die Afrikaanse gesin, die Fouchés, by die ATKV-Buffelspoort-vakansieoord opdaag, sien hulle dat die karavaanstaanplek waar hulle elke jaar […]