
Musiek
Juan Boucher het pas sy nuutse album, Hier waar ek nou is vrygestel.
Juan boucher is met rede een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars. Sy musiek het die vermoë om jou dansvloer toe te sleep, sy stem skuur soos honderdgrein skuurpapier oor die klank van elektriese kitare en […]