Musiek

ERNIE BATES – DROOM

Die internasionaal erkende musiekvervaardiger, verwerker, musikant en sanger, Ernie Bates het oor 17 jaar in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf ook trotse internasionale welslae behaal. Ernie was ‘n lid van die a capella-groep, Overtone, wat in 2009 […]