
Musiek
DANIEL EEUWRICK – OULAP SE PAD
OULAP SE PAD DANIEL EEUWRICK – OULAP SE PAD Die argitek en bekroonde liedjieskrywer-sanger Danie Eeuwrick Bekker bied fynproemusiekliefhebbers ʼn splinternuwe gehalte-album: Oulap se pad. Sy verhoognaam is Daniel Eeuwrick. “Danie kom van Daniel (my […]