Musiek

Chané Valentine – Die verkiesing

Chané Valentine – Die verkiesing Die verkiesing Hier is ʼn  opwindende byderwetse Afrikaanse popklank! Chané Valentine bekoor en verlei met haar splinternuwe album Die Verkiesing. “Maak my die president van die liefde, lewe en geluk!” […]