
Gian Groen sê niks verander die liefde nie
Sanger Gian Groen het pas sy nuwe enkelsnit, Niks Verander Die Liefde Nie bekendgestel. Min liedjieskrywers kan vergelyk met die tipe impak wat Gian Groen op Afrikaanse Musiek gehad het. Sy treffer Vier Seisoene Kind, […]