Musiek

Helenè Bester – Op Die Plaas

Helenè Bester – Op Die Plaas Helenè Bester stel kinder-album vry [Johannesburg, 2 November 2016]:   ‘n Nuwe Afrikaanse kindermusiek album,  getiteld ‘Op die Plaas’, is pas deur Helenè Bester en Kristi Kat uitgereik en beloof […]

Musiek

Gerhard Steyn – Hartvanger

Gerhard Steyn – Hartvanger Platinum bekroonde sanger Gerhard Steyn, met sy diep-dimpel glimlag, bewys weereens dat hy die midas faktor besit. Sy musiek is oorspronklik, uit die hart en genotvol en sodoende verdien hy sonder […]

Musiek

DANIEL EEUWRICK – OULAP SE PAD

DANIEL EEUWRICK – OULAP SE PAD Die argitek en bekroonde liedjieskrywer-sanger Danie Eeuwrick Bekker bied fynproemusiekliefhebbers ʼn splinternuwe gehalte-album: Oulap se pad. Sy verhoognaam is Daniel Eeuwrick. “Danie kom van Daniel (my oupa se naam). […]

Musiek

Ek en jy – Ernie Bates

Ek en jy – Ernie Bates Die internasionaal erkende musiekvervaardiger, -verwerker, musikant en sanger, Ernie Bates, het al baie spore in die Suid-Afrikaanse sowel as internasionale musiekbedryf getrap. In die meer as 15 jaar wat […]

Musiek

GESEËLD – GERT KOEVERT

GESEËLD – GERT KOEVERT Sowat ‘n dekade gelede tydens ‘n gig saam met Gian Groen is Gert Koevert gebore. Skielik was Gert Marais iets van die verlede en het die nuwe verhoognaam vasgehaak. Vandeesmaand debuteer […]

Musiek

OP PAD – GERT KOEVERT

OP PAD – GERT KOEVERT Sanger en liedjieskrywer, Gert Koevert, se musiek is soos die woorde van ‘n liefdesbrief – eerlik, grypend, passievol en gemik op die hart en gedagtes van die ontvanger. In 2012 […]