
DIE TYDLOSE KRAG VAN “SPROKIE VIR ‘N STADSKIND” HERLEEF IN DOZI EN STIAAN REYNIERSE SE ONTROERENDE ENKELSNIT
Dozi en Stiaan Reynierse bring hul eie weergawe van Koos Du Plessis se “Sprokie vir ‘n Stadskind” terug na ons geliefde musiekbedryf. Dozi en Stiaan Reynierse, twee ikoniese Suid-Afrikaanse musikante, is opgewonde om hul nuutste […]