
Met net meer as 28 miljoen views op Youtube is Juan Boucher al lankal nie meer ‘n onbekende naam nie.Hy stel weer ‘n nuwe musiekvideo genoem “In September” vanaf sy nuutste album Gewigloos vry.
Dit kan gesien word dat hy alreeds groot mylpale bereik het in sy loopbaan en ons weet verseker dat hierdie musiekvideo ook sal by dra tot sy sukses.
September is vernoem na die mooiste maand van die jaar, dus is “In September” sy nuutste musiekvideo bekend gemaak vir die liefde in die maand self.
Dit wys vir ons ‘n nuwe begin met die ou jaar wat nader in sig beweeg, met onopgeloste emosies wat enige persoon sommer sal deurmekaar maak, waar ons die lig en donker kan sien en probeer ons om voorentoe te beweeg.
Be the first to comment