Maak asseblief onmiddelik 'n nota in jul dagboek vir SONDAG VONK Toekennings vir 2009! Dit vind plaas op:
MAANDAG 26 Oktober 2009 in die BIG TOP ARENA te CARNIVAL CITY.
Die rede vir die venue verskuiwing is suiwerlik gegrond op die feit dat ons 'n ete saam met die VONK Toekennings gaan bedien Natuurlik bly die Rooi Tapyt, Mercedes Benz se motors, daardie lieflike SLK vir 'n gelukkige kunstenaar en een of 3 nuwe verrassings wat die bedryf gaan skud!
|