Pop sensasie Robbie Klay het sy beroep as kunstenaar / sanger, in die vermaaklikheidswêreld, betree op die ouderdom van 5 jaar by ‘n Restaurant in Pretoria.

Robbie het sy debuut CD vrygestel op die ouderdom van nege. In die tyd het Robbie reeds  op verskeie voorblaaie van plaaslike tydskrifte verskyn. Hy is raak gesien deur ‘n plaaslike plate maatskappy, Sony BMG in 1996, wat hom sy eerste plate kontrak aanbied. Robbie het tot op datum al 7 CD’s vrygestel .