![]() |
![]() |
||||
|
JJ, ’n boorling van Benoni, het van kleins af gesing, gejodel en perform. Ná skool het hy hom egter in die ingenieursbedryf gevestig en toe, as ‘n aantreklike jong man, het hy hom by ‘n amateur-teatergroep aangesluit - én selfs loopplankmodelwerk gedoen. Nou nog hou sy modelvoorkoms gesond.
|