"Hansie Slim is n Melodic Afrikaanse Rock band wat in 2008 groot opslae onder die Suid Afrikaners gemaak het. The band is currently performing all over the country and sharing stages with familiar legends. The feedback is amazing and their passion and love for music promises any audiences an unforgettable time. Hansie Slim het die legendariese Anton Goosen se " Simone " op hulle debut Album " Somer " opgeneem en n groot glimlag op Anton se gesig gelaat . Die band het hulle eerste cd by Christa Steyn & Wouter van de Venter se “ Studio of Note” in Pretoria opgeneem. Die album word verwerk & vervaardig deur Wouter van de Venter wat ook gehelp skryf het aan die Album