Die Kapenaar was lid van die Kanaries, die Lugmag se vermaaklikheids groep, wat die land plat getoer het.
Kykers sal Eben onthou as:
* Aanbieder van Sakkie Langarm
* Kontinuteitsaanbieder op Kyk Net
* Gereelde gas op Lirieke Raai
* Hoofrol in die musiekblyspel Vere van Deon Opperman
* Noot vir Noot
* Felicia Mabusa Shuttle
* Aanbieder van Boxemdais
Dan het Eben onlangs ‘n draai gemaak op Sewende Laan as ‘n polisieman.