In die vyf jaar sedert ABEL KRAAMSAAL op die Afrikaanse musiektoneel verskyn het, het hy hom bewys as ‘n briljante progressiewe kunstenaar wat met ‘n wye spektrum van musiek sy talent en passie lééf.

Hierdie aantreklike en eiesoortige man se kreatiewe muse skuil in baie verskillende gedaantes. Ten spyte van wye invloede wat hom inspireer is sy klank suiwer Abel Kraamsaal. Hy het ‘n onteenseglike liefdesverhouding met sy kitaar wat die luisteraar verlei

Abel Kraamsaal het nie kompetisie in die mark nie want hy is ‘n mark op sy eie.